What’s hot & happening!

‘My musiek en ek’ is `n Afrikaanse geselsprogram wat aangebied word deur Pienaar Lochner. Lees meer. Registreer by www.starrstruck.live om `n kaartjie te koop. Dis Starrstruck met 2 r’e. Geniet dit!

Helena Hettema vertolk die rol van Melissa in “Briekaandraai” geskryf deur Leon van Nierop en vervardig deur Bettie kemp vir Maroela Media

Read More

My musiek en ek

‘My musiek en ek’ is `n Afrikaanse geselsprogram wat aangebied word deur Pienaar Lochner. `n Bekende persoonlikheid word op elke program verwelkom om oor hulle gunsteling musiek te gesels. Bekende kunstenaars word uitgenooi (waarvan ek gelukkig een is) om die gas se musiekkeuses regstreeks in die ateljee te sing. Registreer by www.starrstruck.live om `n kaartjie te koop. Dis Starrstruck met 2 r’e. Geniet dit!

Read More

Inspirasies in die tyd van Covid 19″ Maart 26..tot hede…

Read More

An Enchanted Evening in Paris

Helena Hettema award winning cabaret-artist, actress and songwriter dubbed “a musical enigma” with a voice that Peter van der Merwe (Pretoria News) described as ranging from crushed silk to wet gravel. She will perform French songs made famous by Piaf and others as well as some South African favourites.

Times:
28 March. The dinner starts at 19:00 and the show at 20:00

Dinner:
Main meal: Traditional French chicken Provinçal served on mixed rice with mixed gourmet vegetables panfied in marjoram butter

Dessert:
Farmhouse style crème brûlée

Tickets:
R 170 without dinner and R 270 with dinner

Vegetarians can contact Gideon op 083 306 2830 for the menu

Cash bar, secure parking and credit card facilities are available. The venue is wheelchair friendly.

Whatsapp Gideon on 083 306 2830 with ...

Read More

Innibos Boeke-crawl

Met Elsabé Daneel, Wilken Calitz, Riana Scheepers, Helena Hettema, Waldimar Schultz en Ira Blankenberg
Datum en tyd: Do 27 Junie 14:00, 16:00 en 18:00
Plek: Kaapsehoop
Tydsduur: 240 minute
Gradering: Volwassenes
Prys: R302 (ligte verversings en drinkgoed ingesluit)
Busse vertrek vanaf NG Kerk Westergloed se parkeerterrein, Koraalboomstr. 36.
Produksie ondersteun deur Bohemian Groove Cafè, Silver Mist-gastehuis en en Van Loveren-wyne

Die trefkrag van die digterlike woord gee by vanjaar se immer gewilde Innibos Boeke-crawl die toon aan. Ons toer weer agter woord en musiek aan na Kaapsehoop, die klein bergdorp met sy eiesoortige atmosfeer.

Die eerste stop is by Bohemian Groove Cafè waar aktrise en woordkunstenaar Elsabé Daneel kragte saamsnoer met musikant Wilken Calitz, bekend vir sy fil...

Read More

2019 Oppiwater Kunstefees

RSG en Lefra Produksies se baie suksesvolle Oppiwater Kunstefees word van 15-19 April 2019 aanboord die nuwe en meer luukse MSC Musica aangebied. Die Kunstefees spog met meer as 25 van Afrikaans se top teaterproduksies.

Read More

KERSFEES SKOUSPEL

Lefra Produksies se baie gewilde KERSFEES SKOUSPEL was vanjaar by die Sun Arena van Time Square in Pretoria aangebied. Read More

Hettema na jare terug by fees

Read More

HELENA VIER SANGLOOPBAAN VAN 21 JAAR + NA AARDKLOP 2018

HELENA VIER SANGLOOPBAAN VAN 21 JAAR + NA AARDKLOP 2018

Gevierde kabaretkunstenaar, sangeres, liedjieskrywer en aktrise, Helena Hettema bring haar jongste album, “Helena Hettema 21 +” na Aardklop op 2 en 3 Oktober 2018 in die Elgrohotelsaal. Die CD is verlede jaar vrygestel in die Atterburyteater in Pretoria.

Kaartjies: R140 – Ticketpro

Hierdie optrede vier 23 jaar sedert Helena se eerste CD “Fool’s Gold” vrygestel is deur die destydse JNS en met lof ontvang is. Die titelsnit stel haar destydse groep “Golden Fleece” ten toon oorspronklik met Alwyn van Heerden (klavier) Lindsay Liebenberg (baskitaar), Hennie van Jaarsveld (akoestiese kitaar) en Paul Greyling (dromme)...

Read More

Vrouekeur Artikel

Read More