Daily Archives October 7, 2020

What’s hot & happening!

VERHOOGKONSERTE na afloop van die inperkingstyd. SEPTEMBER – Die OOPMAAKNAWEEK
Lente – Uiteindelik! Jannie du Toit
Liedjies van troebadoers soos Koos du Plessis, Jacques Brel, Jules de Corte, Lucas Maree + sy eie liedjies. Susan Mouton – tjello Chanie Jonker – klavier en akkordeon
Vr 18 Sep 19h00 R130 / R110 pensioenarisse

Helena Hettema terug in lewende lywe! Klavier: Elsa Strating
Franse liefdesliedjies, Afrikaanse treffers + liedjies uit die nuwe vertoning Divine
Sa 19 Sep 19h00 R130 / R100 pensioenarisse

BESPREEK by info@pierneefteater.co.za
Slegs 50 sitplekke ooreenkomstig die COVID-19 maatreëls

Spring Fever at Candlewoods Boutique Venue
Celebrating Life and Light in Song with Helena Hettema.
Featuring the Great Divas,and French and Local Legends

Satu...

Read More