| |
| "Sysagte silwer skoonheid...innerlike warmte van 'n miljoen robyne. Mag jy vir ewig skyn!..." Charmaine - Polokwane |
|
| "Art of Women Photography". Ruby's May 2010 |
|
| |
| |
DVD SHOOT - 9 March 2010 |
Andre de Wet back from residing in New Zealand: "Dit is 'n meesterstuk en kosbaar in my versameling. Go girl, well done, veels geluk". |
|
"DVD is uniek- smeulend- eenmalig-jy! " Christine Thomas -Potchefstroom. |
|
"Manjefiek!" - Coenie de Villiers. |
|
"Baie geluk met die suksesvolle opname vanaand. Dit was pragtig. Jy is 'n ster! My favourite was Mariek. Die beste opvoering daarvan wat ek nog gehoor het - Brel ingesluit." - Madi Hanekom |
|
"Jy was uitstekend, 20 nuwe fans by - wens jou alle sukses en voorspoed toe." - Corne Williamson |
|
"Thanks for a wonderful evening - you were absolutely brilliant and I was proud to be there. You are a precious talent!" - Joubert Malherbe - Pretoria News |
|
"Jy het my verras met 'stunning songs' wat ek nog nie van gehoor het. Dit was 'n voorreg om daar te wees en baie spesiaal." Anton Gerber |
|
|
| "As bewonderaars van jou het ons die nuwe DVD.CD kombinasie gekoop. Wat 'n HEERLIKE AAND VAN SIELSGENOTSANG! Ek wil egter 'n groter kompliment gee as net vir jou sang. Die feit dat jy jou pa (ook een van ons helde agter dis stuur en nou agter di mikrofoon) saam met jou op die DVD geneem het, is vir my 'n emosionele bewondering. Ons sien uit daarna dat jy weer in die Kaap kom kuier. Bart en Anita Cronje |
|
| "Favourite Song Ballad of Lucy Jordan, Sy sing met haar hele hart en siel!" - Mariette |
| |
| |
| "Helena jou show by Centurion was fantasties, baie dankie. Verskriklik geniet om jou vir die eerste keer 'live' te sien optree, mal oor jou musiek! Jy's stunning." - Amelia |
|
"Haar besonderse unieke stem. a tipiepe nostalgiese uniekheid wat 'n mens ver moet voor gaan soek! En hier is sy...by ons! Helena oh Helena!!!" - Charmaine Vermeulen |
|
| Show FANTASTIES. Die vrou kan 'n mens wegvoer na ver plekke. Almal by ons tafel, vreeslik geniet - kon nie glo dit in 'n skoolsaal! - Pearson High - PE |
|
"You are world-class and it is always a privilege attending one of your shows. I was spell-bound, and I wanted it go on, and on, and on." Louise Heystek-Emerton (7 November 2009- Centurion Theatre) |
|
"My hustband and I have been seconded to the West Coast for two years and this was a first for us. Durban just doesn't do this kind of show - an intimate gathering of people (none of whom we knew) just enjoying an outstanding talent.
We were absolutely amazed...Helena is such a professional, but so down to earth, no airs and graces! Thank you so much for continuing to perform in what must be a very difficult field." Kathryn Singery (20 November 2009 - Blue Bay Lodge- Saldanha.) |
|
I was at your show at Centurion on 7 Nov - sometimes music is like gentle rain soaking the parched earth, but you just flooded my soul!" Maree Fouche |
|
"I can't get your show out of my system - it was one of the greatest performances I have ever attended." - Mike Boman - Sept. 2009 |
|
"I was spellbound at Centurion! Wow,Wow,Wow! You are world-class! I wanted the show to go on and on!" Louise Heystek-Emerton - Nov. 2009 |
|
"Ons het jou opvoering vreeslik by Da Vinci geniet. Almal was dit eens dat dit uit die boonste rakke was!" Elsa 2009 |
|
| " Jou show was fenomenaal. Gaan jy dieselfde pianis (Andre Wessels) by "Shine' gebruik? Hy is flippen goed!" Dave Lizamore - Shine Uitreikaksie - 2009 |
|
"Jou unieke stem en rou passie in jou songs" - Trudels, Jhb.- 2009 |
|
| "Helena was absoluut uitstaande. Geen twyfel dat elke persoon wat gisteraand by Hemingways was, spontane en aktiewe bemarkers vir die restaurant gaan word - Ernie en Elize (Prof Ernie Heath: Head of Tourism, University of Pretoria) - 2009 |
|
| " I like her diversity to take songs of Great Masters and make them her own Unique Helena Style! Thank you for a wonderful CD (Spirit of Piaf and other French Legends) For years this specific (Non, je ne regrette rien) has been one of my fabourites although I don't understand it (French), I know that it comes from the heart - Johann Posthumus - 2009 |
|
| |
| |
Aula 2007
You brought us romance, magic and glamour. We loved every moment of your varied programme. Music certainly ignites something special in the soul and your magnificent voice thrills us to the nth degree.Marvellous experience! - Connie and Roy Page-Shipp. |
|
Eskom Mossel Bay Dec 2008
"Hi Helena. We had an amazing evening at Dasjesdrif last night. It was entertainment at its best. Your perfomance was truly one of my favourites. Thank-you for bringing these songs into our hearts, and with it, memories of a great evening of song and fun. Regards and best wishes" - Beryl |
|
"Was gisteraand by jou vertoning in Oudtshoorn en het 'n ongelooflike tyd gehad. Kom asb volgende jaar KKNK toe – ons wil weer kwaliteit beleef en ervaar. Hoe kan ek musiek vannie Kommissie van Ondersoek innie hande kry? Het destyds 'n kasset gehad van jul musiek maar dit is mos nie op CD beskikbaar nie." - Danie du Plessis |
|
"What a performer! She's world class!" - Neill Smith Aula 2007
"Hierdie was die beste konsert nog! En ons woon al die biljartkamer konserte by" - Lenie Boshoff
"What a gifted artist! We enjoyed every minute!" - Claire Kunz
"Helena Hettema was uitstekend! 'n Wonderlike konsert! "- Bettie Broodryk
"Helena Hettema is one of our very best! The media should give her more coverage and exposure!" -H.Schlebusch. |
|
"Helena, jy het ons gisteraand hier in Potch opgelig en ons saam met jou laat vlieg op die ongelooflike klank van jou stem, jou passie en jou gewoon menswees het elkeen se siel aangeraak Mag daar vir jou nog baie geseende jare van ,performing" wees!!!!" - Frans en Albertje Fouche (Oktober 2007) |
|
"Words are few. Emotions many. Sounds to lose oneself in. Find some other undefinable thing." - Stan Elterman |
|
"A command performance" - Louise Emerton (24 August - French Legends Show ) |
|
"Jou show sal my altyd bybly. You touch souls with your music" - Darelle - (PE) (24 August - French Legends Show ) |
|
Lovely of figure, lovely of face, lovely voice style and grace - thankyou for the privilege: - Neil Smith (24 August - French Legends Show ) |
|
"Jou vertoning was uitstekend ...dit is vir my ;n eer om te se dat jy een van die grootste muikale invloed in my lewe was en nog steeds is - Eugene Vermaak - sanger/liedjieskrywer -" (24 August - French Legends Show ) |
|
"Jy is vir my soos die wildtuin waar ek as veldwagerkind grooggeword het - stil en privaat en tydloos beeldskoon - Piet - Sammy Marks Museum optrede - Julie 07) (24 August - French Legends Show ) |
|
"Dagse Helena, my gorgeous, magnificent doll, you are a star!
Baie dankie vir 'n genotvolle aand. Daar is nie jou gelyke in hierdie land nie. Gee asb ook vir Alwyn 'n drukkie, het ongewonde kontrole met begeleiding en ons pianiste hou mekaar fyn dop." Tinus Esterhuuizen (Martin Lane)- RSG Musiek
(24 August - French Legends Show ) |
|
Dankie vir 'n onvergeetlike aand in die Aula(24/08/07). Ek het tone omkrul lekker gekry met elke lied, jy is net beter as enige een. Terwyl ek 'n selfopgelegde banneling was in die Seychelles was jou CD: Dreaming,wat saam gegaan het, baie keer my enigste vertroosting en "medisyne" om die verlang te versag. Na ek terug gekom het het ek jou vertonings bygewoon en is net jammer jy tree so min hier in Pretoria op. Mag jy 'n loopbaan met net vreugde ervaar met God se seen op dit wat jy ookal aanpak. JY ROCK !(Ek is nie die Chris met wie jy gedans het nie, ek het heel regs heel voor gesit.)
Wanneer kan ons 'n DVD te wagte wees? ASSEBLIEF!!!!!!!! - AC van Niekerk
|
|
Helena bly my nommer een kunstenaar in Suid Afrika, ek sien vreeslik uit na die cd.
- Alta van Rooyen
|
|
Helena
Dankie dat jy kunstenaars spesifiek plaaslik, se naam hoog hou.
Uitmuntend!
Van iemand wat jou die eerste keer in lewende lywe beleef maar lankal op C.D. |
|
| "Keep your fire burning and your sweetness alive" |
|
Dis 'n eer om by die aande te kon wees - dankie dat jy alles gee - honderd persent.
DANKIE, DANKIE.
Wens vir jou groot sukses toe, maar ook vervulling en voleinding van jou "purpose"
- Bernie |
|
Dear CatPals,
As you know, our "honorary cat" Helena Hettema sang for CatPals for
the second time yesterday. I know that those of you who were there,
will agree with me that it was another absolutely amazing experience.
Once again, we were enraptured by Helena's sublime voice and hypnotic
stage personality.
Helena, words fail us when we want to thank you, but we know that
you know how we feel about you and about this huge thing you do so freely
for us and for the cats. We love you, and we are honoured to count you as one
of us!
A very special thanks also to Werner van Coller, our opening act,
who enchanted and captivated us with his beautiful voice and charming personality.
Werner, not only did you do a big thing for the cats yesterday, but you also gained
85 new fans!
We are also very grateful to Lulu, Werner's manager and accompanist, who gladly gave
up her Sunday afternoon for a group of people she had never heard of before, and put
her heart and soul into creating beautiful music!
Our thanks also to Stuart, who organised the whole event in his inimitable fashion,
doing everything from ticket sales to cooking, to Christine, for her wonderful soup
and smooth catering, and to Vic, for being such a great MC! Thank you also to each of
you who sold tickets, and last but certainly not least, to each of you who came
yourselves, and helped to make the audience as magical as it was.
Yesterday I was again reminded of why I am so very proud to call myself CatPal.
Purry wishes
Anneke
August 14, 2006 |
|
Helena
Soos altyd, was jy weereens verlede Woensdagaand ongelooflik!
Met 'n tikkie ekstra ongelooflikheid by! Robert het regtig
een van jou heel, heel beste vertonings gemis en sy hart is
erg seer daaroor!
My wens vir jou is dat die sleg en die seer en die verlang
gou sal minder word en dat elke dag van die res van jou lewe
vol sonksyn en geluk sal wees. Jy verdien dit omdat jy so special
is!
'n Groot dankie vir jou musiek wat mens se siel so deurspoel
en aanraak. Soms wens ek jy kan sommer heelnag sing, want ek
is altyd werryk na een van jou vertonings!
`jy moet een ding altyd onthou en dit is dat jy en jou musiek
vir my, en so ook vir baie ander, ontsettend baie betekn en
dat jy 'n groot verskil maak!
Hoop ek sien jou weer.
Liefde
RISTA
19 September 2004 |
|
Hi Helena
Dankie weer vir jou sang Saterdagaand by Ilse. Dit was weereens
wonderlike om na jou te luister. Op jou site ook gewees.
Jou fotos is pragtig.
Groete
Koot
13 September 2004 |
|
Beste Helena
Ek hoop jy kan my nog onthou. Ek het die aand van jul eerste
optrede in Bloemfontein (toe die stil fisika dokters gehoor
daar was) 'n CD van jou gekoopwat jy geteken het. Ek het
jou belowe om in Vereeniging na jou te kom kyk en my familie
saam te bring.
My vrou het 2 dae na ek jou ontmoet het in Bloemfontein tweeling
seuns gehad. Pa is baie trots hoor. Toe sy tuiskom van die
hospitaal af 'n paar dae na die geboortes, het ek vir haar
"Mamma" van jou CD gespeel, en was dit nie 'n hartroerende
oomblik nie. Iets wat my en my familie vie altyd sal bybly.
Ek wil net dankie se vir jou pragtige musiek, en sterkte
met jou loopbaan vorentoe.
Groete
Hennie |
|
Hallo liewe Helena
Weet nie of jy onthou nie, maar ons is so vinnig deur Marinda
Thomas voor die Vrydag show aan mekaar voorgestel. My sus,
Celia het die volgende aand vir my CD gekoop en deur jou
laat teken. Duisend dankies daarvoor - jou vertoning was
wonderlik! Ek het hard gewerk tydens die, maar darem 'n
paar goed gesien, en joune was definitief die beste op
die fees. Baie dankie dat jy Tzaneen toe gekom het. Ek
en my vennoot, Carien sal hopelik weer volgende jaar die
Hadedafees bemark en hoop om jou weer volgende jaar te
sien!
Baie groete, hoop jy is weer gesond.
Elize |
|
Al die pad van Potch na Pretoria gery om na 'n "legend" te
gaan kyk by Lucit Candle Garden. Hoe 'n onvergeetlike aand
was dit nie (al het ons verdwaal en boonop gereën ook)
om hierdie vrou op die verhoog te sien dans en nostalgies raak
oor mense wat was ( Brell/Piaf)! Toe ek en my goeie vriend
daar uitstap was die stilte in die kar vreemd- omdat elkeen
gevul was met hierdie betowering en sielsrustigheid in jou
stem. Baie dankie vir 'n onvergeetlike aand en al die
onthou wat daarmee saamgaan.
Ryno
04 February 2003 09:59 |
|
As alles derde- wêrelds
om jou intuimel is Helena se musiek soos aansit by 'n skandelik
oordadige feestafel! Dit voed 'n siel. Dit herinner dat dit
OK is om briljant te wees, gekultiveerd te wees, te dans
in die LIG!
Hierdie briefie is aangepak om waardering uit te spreek, maar veral ook vir ALWYN! Ag,
jy is die sjokeladesous op die roomys. Dankie, dankie, dankie!
((Kan die woorde van Duizend Keer en Carousel asseblief ook beskikbaar gestel
word op hierdie werf?
MARI
23 January 2003 10:03 |
|
Beste Helena,
Dankie vir 'n onvergeetlike aand by Lucid Candles op 06/12/02!!!!! Na die
show het ek na al drie die cd's geluister wat ek daar aangekoop het en,
Meisiekind - jy het my lekker snot-en trane laat tjank - net van die mooigyt
van jou stem!! Ek het die Liewe Vader geloof vir die voorreg om na musiek te
mag luister! Voorspoed en alle sukses jou verder toegewens!
Groetnis,
ViViaN
Sunday, December 08, 2002 12:51 AM |
|
Jy kan maar!
Hein
Thursday, November 14, 2002 7:58 PM |
|
Mooi artikel & foto's
in die Renaissance-bylaag vd Beeld Charl (vd gym - ?)
Wednesday,
October 30, 2002 10:55 PM |
|
Dreaming en Mamma
Jou stem...en die manier waarop jy 'n gehoor kan hipnotiseer!
HI,
Ek wil jou net komplimenteer op die WOW wyse waarop jy Antjie Krog se Ma getoonset
het! Dit is absoluut fabulous! Ek het jou by Aardklop
2002 gehooor sing en kon nie ander as om Dreaming aan
te skaf nie! Dankie vir wat jy vir Suid-Afrikaanse musiek doen! Die ander kunstenaars
kan gerus by jou paar lesse leer oor harde werk en dat kits-roem net tydelik
is! Voorspoed....
Ryno
Monday, September 30, 2002 8:12 AM |
|
Dit was lekker om jou uiters
professionele optrede by te woon by Fairland Skool. Ek is
mal oor jou musiek en luister gereeld na jou cd. So tussen
hakies, dit was my skoonma wat uit die koek gespring het
in Stellenbosch toe jy daar opgetree het verlede jaar! Sy
is natuurlik net so groot 'fan' van jou soos ek!! Jammer
jy tree so min in Johannesburg op, maar ons sal jou program
dophou. Groete.
Celia |
|
Hallo Helena,
Baie dankie vir 'n wonderlike aand by Laerskool Fairland Woensdagaand. Toe
ek Donderdag my kind gaan oplaai, het almal gepraat oor hoe hulle die vertoning
geniet het. Jou Bridge CD is ook uitstekend en sal ons altyd aan die aand
laat dink. Ek hoop ons kan nog uitsien na vele meer.
Sussan Reynolds |
|
Helena,
Ek het vanaand jou show by Lucit Candles ervaar. Om eerlik te wees het ek nooit
voorheen dit oorweeg om enigsins na jou te luister nie. Vanaand is ek spyt
dat ek nie lankal na jou gaan luister het nie. Die wyse waarop jy vanaand
'n vibe geskep het is ongelooflik. Jou effek op my was dat ek my Europese
heritage weer waardeer het, dat ek Europa toe wil gaan en dat ek bly en trots
is op my Europese herkoms. Ek sal weer na jou gaan luister, ek is mal oor
jou musiek!
Tinus |
|
I am a fan, although I see
little, I think a lot
Markus |
|
Hi Helena, Wat 'n
wonderlike voorreg om jou vriend te wees. Sing weer in my
drome vir my!!
Jan Botha |
|
Beste Helena,
Dit is nou Woensdagaand 23:00 13 Februarie 2002 en ons is sopas terug tuis vanaf
jou show in die Showcase. Ons is Marlise Scheepers se ouers en het so slap
regs van jou gesit by die voorste tafel. Ongelukkig kon ons nie bly vir 'n "chat" en
'n CD nie weens ons vriende wat ons saam genooi het en wat dringend moes
vertrek. Ons het die show TERDEE" geniet en bewonder jou veelsydigheid
geweldig - die gemak waarmee jy van Afrikaans na Frans na Engels na Nederlands
toe oorskakel en alles so inmekaar laat vloei. WONDERLIK ! Wel, alles van
die beste vir jou en mag die "klein deeltjie van die jaar wat nog oor
is" vir jou BAIE geluk en voorspoed inhou. Groete
Lourens en Karien Scheepers |
|
If
only half of the celebrities in our country had as much integrity
as Helena this whole country would be a better place. As
it is our celebrities that set the trend for our children.
She is not only a fantastic singer but an incredible person.
Before I met Helena I did not know that people like her still
existed, and especially in the celebrities circles. Helena
is a jewel in the whole sense of the word.
Sonja |
|
I've listened to everything, and more than ever, I understand why you have won the acclaim you have. You are first and foremost, a unique artist. There is no one like you, and it will be difficult for anyone else in your genre of music to get even close to your calibre. I love the variety in your work. There is poetry in your lyrics and I concentrated on the things you have written. In particular, the tracks that stand out for me, are "Journeyman" from "DH", "Erens", "Only a T", and "Papermen" from "Highlights". Also on that "Yuppie Solitaire", and "Song for Him". Shawn Philips - Renowned American songwriter/singer - (Nov. 2005) |
|