Welcome to Helena Hettema's Website
| News Articles |
| |
|
|
Press comment in Sarie and Huisgenoot - DVD Helena Hettema Alive:
HELENAHETTEMA ALIVE (DVD)
Met 'n verskeidenheid bekende liedjies soos "Fever", "Eleanor Rigby" en "I Dreamed a Dream" stel Helena Hettema nie teleur nie. Haar kabaretstyl-DVD voer jou weg na 'n ander era, en sy kry dit reg om 'n outydse jazzklub-atmosfeer te skep wat jou laat voel Ella Fitzgerald gaan enige oomblik saam met haar op die verhoog verskyn - Liesldu Toit - Sarie 1 Sept 2010
SENSUELE SOFISTIKASIE
As jy lief is vir kabaret musiek, jaag na die naaste musiekwinkel en koop Helena Hettema se DVD "ALIVE".Haar stem is dan sensueel, dan speels en sy skep 'n hele landskap van rou gevoel. Huisgenoot 15 Julie 2010 |
|
Cover |
Helena's article "Die trein het jou kom haal" is included
in the book "Lied vir die Lewe", published in 2005 by
Carpe Diem Boeke.
This book is dedicated to "Suid-Afrikaanse
kunstenaars wat met hulle musiek mense se harte laat sing". |

Content Page |
|