|
'n Skadudans uit skemerglans, teen rookgordyn
'n skim verskyn,
O man in die glas, 'n maskerbeeld, 'n ster verskiet in die niet
'n Skadu val, 'n man wat skuil, Die uurglas
loop wie kan jou peil
O man in die glas sy kring om jou 'n voetspoor in die dou
Hoor hoe suis die middernag wind, Hoor
daar ver die doodsuil roep
maar ons liefde sal die sterre reik, dit sal vlieg ot by die
son
'n Skadu val, 'n man wat skuil, die uurglas
loop, wie kan jou peil
O man in die glas, sy kring om jou, 'n voetspoor in die
dou
Hoor hoe suis die middernag wind, Hoor
daar ver die doodsuil roep
maar ons liefde sal die sterre reik, dit sal vlieg ot by die son
Dit sal vlieg tot by die son.
|
 |