Songs - Sleutelwind
Copyright 2008. All Rights Reserved Helena Hettema
| Sleutelwind |
Jy, jy is die wind. Speel, speel met die sleutel van my hart
Jy, jy is die vlam vlek, lek my hart dat hy weer kan sing.
Jy, jy is die skone see, Soek, soek na die waters van my
seer.
Jy, jy is die grond, Delf, delf die holtes van my leed.
Jy, jy
is die donker maan,
Vou, vou my in jou goue kleed,
Vou, hou my in jou goue kleed
|
 |
| |
|