Welcome to Helena Hettema's Website
Songs - Tolbos
Copyright 2008. All Rights Reserved Helena Hettema
Tolbos In Die Wind

Ek’s ‘n tolbos in die wind , Gister was ek net ‘n kind ,
More mag die stormwinde waai , en gister is reeds verby

Hier staan ek onder die sekel maan, Die wereld is reeds aan taan,
Vandag se winde ken ek goed, Maar more’s  ‘n geslote boek....

Ek’s ‘n tolbos, ek's die wind, 'n swerwerskind steeds gebind
More mag drome my verraai in gister se web verdraai

Al staan ek in 'n duister nag, al hoor ek stemme name roep
Ek soek die hand wat al die kaarte deel

is ek ‘n tolbos in die wind, ‘n tolbos in die wind