CD also featuring Magaliesberg Children’s Choir on some cuts and Jan Hettema, her racing driver father on “I’m just a gigolo”. Folk Jazz and contemporary music in six languages. Nou beskikbaar in CNA landwyd en ander musiek takke bv. Musica en Top CD. Genomineer vir 4de beste CD – Beeld 2000. “Mamma” die musiek video gemaak deur Geraas verskyn ook as ‘n liedjie op Dreaming.
TRACKS:
- Dreaming
- Mamma
- North country maid
- Centmille Chansons
- Stuur groete aan Mannetjies Roux
- ‘n Duizend keer
- Sons of sons
- I dreamed a dream
- Just a gigolo
- Sprokie vir ‘n stadskind
- Marieke
- Listen to the pouring rain
- EK & jy & ons twee
- Plaisir d’amour
- Autumn Leaves
- Gloria Eterna
REVIEWS:
“Dreaming is ‘n moet… een van SA se top kunstenaars” – Die Perdeby Okt 2000
“‘n Begaafde Sangares wat beindruk” – Rapport Julie 2000
” ‘n Bekrooningswaardige album…kragtige stuk klankkuns … vertolk met passie en siel” – CJ Vrouekeur Des 2000
“Agt uit tien. As dit by talent kom voor in die ry” – Ilse Rogge – Huisgenoot Augustus 2000
“Dreaming… 4de beste album van die jaar – gee hoendervleis” – Martjie Roos – Beeld Des 2000