
KERSFEES SKOUSPEL
Lefra Produksies se baie gewilde KERSFEES SKOUSPEL was vanjaar by die Sun Arena van Time Square in Pretoria aangebied. KERSFEES SKOUSPEL het talentolle kunstenaars: Amanda Strydom, Chris Chameleon, Jannie Moolman, Anna Davel, Brendan Peyper, Helene Bester, Louis Loock, Helena Hettema, Steffie le Roux, SAARKIE, Alwyn Oberholster, Daniella Deysel en Joshua Ziervogel. Jaconell Mouton is die musikale regisseur met volle orkes en Frans Swart is regisseur.


Social Profiles