
My musiek en ek
‘My musiek en ek’ is `n Afrikaanse geselsprogram wat aangebied word deur Pienaar Lochner. `n Bekende persoonlikheid word op elke program verwelkom om oor hulle gunsteling musiek te gesels. Bekende kunstenaars word uitgenooi (waarvan ek gelukkig een is) om die gas se musiekkeuses regstreeks in die ateljee te sing. Registreer by www.starrstruck.live om `n kaartjie te koop. Dis Starrstruck met 2 r’e. Geniet dit!
Social Profiles